AFRIKAANS

Ons nuwe toepassing (app) bied aan jou ’n magdom inligting: nuus op ’n drafstap, waar jy ook al is. Kry die beste plaaslike en internasionale nuus, sport, vermaak, bylaes en redaksionele kommentaar van jou gunsteling- Afrikaanse dagblad. Geniet eksklusiewe fotogalerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart en markaanwysers.

Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Jy kan ook ’n keur van ons premium-inhoud gratis lees. Om egter ál die premium-inhoud te kan lees, moet jy ’n subskripsie koop deur jou iTunes-rekening, óf jou toestel koppel aan ’n digitale bondel-subskripsie van Media24-koerante waaroor jy heel moontlik reeds beskik.

Familie-Deeltyd: Binnetoep(app) aankope word as ekstern tot die toep(app) beskou, en moet individueel aangeskaf word per gebruiker op die familie-deelplan.

Subskripsie-besonderhede:
• Jy teken op ’n maandelikse grondslag in, met ’n maandelikse subskripsiegeld van $3,99/per maand.
• Sodra jou aankoop bevestig is, word die betaling verreken van jou iTunes-rekening.
• Jou subskripsie word outomaties hernu tensy jy die outomatiese hernuwingsfunksie (auto-renew) afskakel minstens 24 uur voordat jou huidige subskripsie verval.
• Die koste van jou hernuwing sal teen jou rekening gedebitteer word binne die 24-uur-periode voordat jou huidige subskripsie verval. Die koste verbonde aan die hernuwing sal ook geïdentifseer word.
• Jy kan nadat jy ’n subskripsie gekoop het, self jou subskripsie beheer – jy mag selfs die outomatiese hernu-funksie (auto-renew) afskakel deur na jou “Account Settings’’ te gaan en van jou iTunes-rekening gebruik te maak.
• Jy mag nie jou subskripsie kanselleer tydens ’n aktiewe subskripsie-periode nie.
• ’n Subskripsie wat jy deur jou iTunes-rekening aangekoop het, beteken nie dat jy toegang kry tot die premium-inhoud van Netwerk24 se webwerf deur jou webblaaier nie.
• Jy mag ander toestelle wat aan dieselfde iTunes-rekening gekoppel is, gebruik om toegang tot jou subskripsie te kry.

ENGLISH

Our brand new app is a wealth of information: news on the go, any time, anywhere. Get the best local and international news, sport, entertainment, supplements and editorial commentary from your favourite Afrikaans daily newspaper. Enjoy exclusive photo galleries, video clips and infographics, as well as weather and market updates. Breaking news is updated throughout the day, so you can check back as often as you like and read the latest stories.

Subscription: The app is free to download. A selection of premium content is available for free. To read all premium content you will be required to purchase a subscription through your iTunes account, or link your device to a Media24 Newspapers Digital Bundle subscription that you may already have.

Family Sharing: In-app purchases are considered separate from the app and must be purchased separately for each individual on the family-sharing plan.

Subscription details:
•You can subscribe on a monthly basis, with monthly access charged at $3.99/month
•Payment will be charged to your iTunes account on confirmation of purchase
•Your subscription automatically renews unless auto-renew is turned off at least 24-hours before the end of the current subscription period.
•Your account will be charged for renewal within 24-hours prior to the end of the current period, at the identified cost.
•You can manage your subscriptions, and auto-renewal may be turned off, via your iTunes account by going to ‘Account Settings’ after purchase.
•No cancellation of your current subscription is allowed during an active subscription period.
•A subscription purchased through your iTunes account does not grant access to premium content on Netwerk24 website using your browser.
•You may use other devices linked to the same iTunes account to access your subscription.
Desarrollador
14 Aplicaciones
Precio
Gratis
Versión
1.4
Tamaño
12.12 MB
Fecha
26/08/2014
Clasificación
12+
Idiomas
Inglés
Dispositivos
iPhone, iPod y iPad
Desarrollado individualmente para cada dispositivo
Versión iOS
7.0 o posterior

Otras Aplicaciones

Deja un comentario

Tu dirección de correo electrónico no será publicada. Los campos necesarios están marcados *